Kevin Whately | |
Geboorte | 6 Februarie 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Catherine "Kitty" Whately |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979– |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Whately (gebore 6 Februarie 1951) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The English Patient (1996) en in die televisiereekse Auf Wiedersehen, Pet (1983), Inspector Morse (1987), en Inspector Lewis (2006).